Diana se dag [Diana's Day] Audiobook By Helene de Kock cover art

Diana se dag [Diana's Day]

Preview

Get 30 days of Standard free

Auto-renews at $8.99/mo after 30-day trial. Cancel anytime
Try for $0.00
More purchase options
Buy for $13.69

Buy for $13.69

Toemaar, jou dag sal kom . . .

Dis die woorde wat Diana Botha, wynmaker van die spoglandgoed Soeterwijn, help om staande te bly en telkens weer die lewe met nuwe ywer aan te pak. As jong meisie erf sy die las van ’n skande vir iets waaraan sy geen skuld het nie. Dit pla haar tot ’n studiebeurs haar help om haar passie vir wynmaak te laat ontluik. Maar in die Boland leer sy opnuut dat vooroordeel steeds stewig in die mensdom sit.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Helene de Kock (P)2024 Human & Rousseau
No reviews yet