Die Meisie met Vlerke Audiobook By Jaco Jacobs cover art

Die Meisie met Vlerke

Preview

Get 30 days of Standard free

Auto-renews at $8.99/mo after 30-day trial. Cancel anytime
Try for $0.00
More purchase options

Die Meisie met Vlerke

By: Jaco Jacobs
Narrated by: Jaco Jacobs
Try for $0.00

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $11.99

Buy for $11.99

Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in 'n huis op wiele en moet elke paar maande na 'n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink dat Verkeerdevlei net so vervelig gaan wees soos al die ander klein dorpies waar sy al gewoon het, ontdek sy iets uitsonderlik - iets wat ten alle koste geheim gehou moet word. Maar dan raak dinge gevaarlik ... Iemand is daarop uit om wraak te neem, en niks en niemand gaan hom stuit nie - veral nie twee kinders nie. Action & Adventure Fairy Tales, Folk Tales & Myths Fantasy & Magic Science Fiction & Fantasy
No reviews yet