Hans kry troukoors [Hans Gets Wedding Fever] Audiobook By Rudie van Rensburg cover art

Hans kry troukoors [Hans Gets Wedding Fever]

Preview

Get 30 days of Standard free

Auto-renews at $8.99/mo after 30-day trial. Cancel anytime
Try for $0.00
More purchase options
Buy for $9.42

Buy for $9.42

Hans het geen begeerte om ná soveel jare alleen weer vrou te vat nie. Maar alles verander toe ’n nuwe inwoner, Liefiediefie, in Huis Madeliefie land. Met haar Marilyn Monroe-gesiggie en Jane Fonda-lyfie veroorsaak sy ’n heidense herrie onder die mans en roer sy iets in Hans se gemoed los. Nog ’n nuwe inkommer, Janneman Vermaak, ding om haar hart mee. Boonop wil hy Hans as leidsman in die tehuis onttroon. Maar iets aan dié opperse snoeshaan en die talentkompetisies wat hy reël is nie pluis nie.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Rudie van Rensburg (P)2024 Queillerie
Family Life Genre Fiction Literature & Fiction
No reviews yet