Onderwêreld Audiobook By Fanie Viljoen cover art

Onderwêreld

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Onderwêreld

By: Fanie Viljoen
Narrated by: Anrich Herbst
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $17.24

Buy for $17.24

Eckardt Wilken is nuut in matriek by die privaatskool Lawson Kollege, waar Greg Owen die hoofseun is. Reeds met die inlywing van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Eckardt erken dat hy ‘n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom, onwillekeurig, in 'n gevaarlike avontuur intrek. Met Eckardt se skielike en geheimsinnige verdwyning, begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken. Eckardt se verdwyning betrek Greg op twee vlakke - as moontlike verdagte en later as blootlegger van 'n gevaarlike ondergrondse projek.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Fanie Viljoen (P)2013 NB Publishers
Thriller & Suspense Suspense
All stars
Most relevant
Die boek was fantasties om te lees!Ek het geluister sowel as saam gevolg in die boek en kan sê dat hierdie ń awesome voorgeskrewe boek is!!!Ek het die storielyn geniet en Audible het dit baìe maklik en gerieflik gemaak om die boek te lees!

Uitstekende boek!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Om die boek te volle te wardeer moet jy hom end uit luister. Hy het n baie interesante nadraai. Ek self is in die tegnologie en het net weer op nuut besef hoe ontbloot mens eintlik is.

Baie beter as wat ek gedink het.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Hou baie van die narrator. Die storie oor die algemeen is baie goed hulle kon beter aandui waar en wanneer sekere hoofstukke afspeel

Goeie storie

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ek het gehang aan elke liewe woord. Ons het hierdie jaar in my matriekjaar hierdie boek as voorgeskrewe gekry. Ek het nog nooit enige van hierdie boeke by die skool interessant gevind nie, maar hierdie het behoorlik my laat wegraak in die storie. Asof ek self daar was. Ek het dit gate uit geniet.

WAT 'N VERHAAL

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Me and my learners just loved this! We loved every minute of this book. Excellent!

Well done!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews