Waar is my tiekie [Where Is My Tickey] Audiobook By Johann Wentzel cover art

Waar is my tiekie [Where Is My Tickey]

Preview

Get 30 days of Standard free

Auto-renews at $8.99/mo after 30-day trial. Cancel anytime
Try for $0.00
More purchase options

Waar is my tiekie [Where Is My Tickey]

By: Johann Wentzel
Narrated by: Peter Noble
Try for $0.00

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $10.08

Buy for $10.08

Waar is my tiekie?

Tog snaaks dat ek eers aan die einde van die reis moes kom om die begin te kon sien. 'n Pad wat nooit eindig nie en waar daar net gestop is as dit reeds te laat was en ek klaar, karsiek, opgegooi het. 'n Pad gedeel met baie.

Ek moes eers vyftig word voordat ek die pad vorentoe kon lees. Die pad tot op vyftig was interessant. Die pad na vyftig 'n ondervinding en ervaring. Altwee paaie was en is grondpad; ek is bly. Oud-Suidwester ken van grondpad ry.

Die mense wat tot op vyftig saam met my gery het, kon nie altyd by hou nie. Almal ry nie dieselfde pad nie; daar is afdraaipaadjies en stalletjies.

Vir Damaskus donkies kan mens ook nie altyd stop nie. Dit leer mens egter eers later. Party mense leer dit nooit nie.

Daar is aan die einde van die dag (of is dit nou aan die einde van die pad?), méér as net huise en geld.

Êrens langs die pad stop mens vir jouself. Êrens langs die pad laai mens jouself op. Dit maak nie saak hoeveel keer mens stop of hoeveel afdraaipaadjies mens volg nie; al die paadjies kom weer terug op die hoofpad. Al die paadjies bring jou terug na jouself.

Êrens langs die pad laai mens jouself op....

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2014 Johann Wentzel (P)2019 Johann Wentzel
Relationships
All stars
Most relevant
This performance was very poor. The tone was wrong the pronunciation was horrible and the punctuations was incorrect.
I think poorly done. Waste of money

Poor performance

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

I find it extremely disturbing that an obvious English speaking narrater is used. Very poorly done! And then I must PAY

Why use an English narrater

Something went wrong. Please try again in a few minutes.