n Ballade vir Nkunzi [A Ballad for Nkunzi] Audiobook By Ben Viljoen cover art

n Ballade vir Nkunzi [A Ballad for Nkunzi]

Preview

Get 30 days of Standard free

Auto-renews at $8.99/mo after 30-day trial. Cancel anytime
Try for $0.00
More purchase options

n Ballade vir Nkunzi [A Ballad for Nkunzi]

By: Ben Viljoen
Narrated by: Waldemar Schultz
Try for $0.00

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $12.05

Buy for $12.05

Dit was die woorde van Drien Welman aan haar oudste seun Bennie wanneer hulle vir die soveelste keer by die laaste stukkie kos in die huis gekom het. Bennie neem die leser terug na sy grootwordjare waar die Welman-gesin van nege op Simmer Deep gewoon het - van die middel sestigs tot middel tagtigs. Sy verhouding met sy pa is stormagtig want Bennie koester geen respek of liefde vir hom nie. Bernard Welman is aan die een kant 'n gewelddadige woestaard, alkoholis en 'n wildewragtig lorriedrywer en aan die ander kant 'n talentvolle musikant en sanger in eie reg. Die enigste ding wat die kloof tussen pa en seun soms oorbrug is hul liefde vir musiek. Ten einde die donker wolk van uiterste armoede en ellendes te oorleef leer Bennie om homself te distansieer en dit stoisyns te verduur. Hy put krag uit sy ma, 'n trotse vrou, wat deurgaans soos 'n rots onder die aanslae bly staan in 'n poging om die gesin bymekaar te hou. 'n Ballade vir Nkunzi beweeg van die een bisarre situasie na die volgende in 'n kroniek van smart, verraad en 'n goeie skeut galgehumor. Uiteindelik word dit 'n verhaal van triomf van die menslike gees oor verwoestende lewensomstandighede.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2020 LAPA Publishers (P)2022 LAPA Publishers
Family Life Genre Fiction
No reviews yet