Agriskoops (Afrikaans) Podcast By Newskoop cover art

Agriskoops (Afrikaans)

Agriskoops (Afrikaans)

By: Newskoop
Listen for free

Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, boere, georganiseerde landbou en ander belangrike rolspelers in die landbousektor. Ons fokus op die uitdagings en geleenthede in die sektor met praktiese inligting, tendense en tegnologie wat die toekoms van boerdery vorm, maar gesels ook op grondvlak met die mense wat die hart van boerdery uitmaak. Luister gerus na Agriskoops – vir jou daaglikse oes van landboukennis.Newskoop Biological Sciences Politics & Government Science
Episodes
  • Agriskoops - 27 Maart 2026
    Mar 27 2026
    Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy vertel meer oor Baytrack se persoonlike opsporingstelsels. Die stelsels help boerderye en ander besighede om meer doeltreffend te werk en is maklik om te installeer en gebruik.
    Show more Show less
    4 mins
  • Agriskoops - 26 Maart 2026
    Mar 26 2026
    Op vandag se Agriskoops gesels ons met , Juandre Erasmus. Hy is die besigheids-ontwikkelingsbestuuder by die maatskappy Candi Solar. Hy gesels met ons hoe buigsame sonkragfinansieringsmodelle druk vir boere kan verminder deurdat dit ontwerp word rondom die realiteite van die landboubedryf.
    Show more Show less
    5 mins
  • Agriskoops - 25 Maart 2026
    Mar 25 2026
    Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor die verbrakking van grond. Watter faktore lei tot grondverbrakking en watter produk het Rovensa Next beskikbaar om hiermee te help.
    Show more Show less
    5 mins
No reviews yet