Mierspoortjies Podcast By Anton cover art

Mierspoortjies

Mierspoortjies

By: Anton
Listen for free

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!Anton Literature & Fiction
Episodes
  • Alice en die Olifant
    Mar 31 2026

    Waaaat!? Wat maak Alice met n Olifant?

    Show more Show less
    11 mins
  • Waar is Koala?
    Mar 27 2026

    Wallabie is opsoek na sy beste vriend. Waar kan hy wees?

    Show more Show less
    9 mins
  • Trojan se Zebra
    Mar 23 2026

    Koning Leeu moet n plan maak om n klomp diere te red van die wilddiewe.

    Show more Show less
    11 mins
All stars
Most relevant
my kinders is mal oor die stories vreeslik lekker om te luister as ons ry

lekker stories

Something went wrong. Please try again in a few minutes.